Bo-Kaap

Bo-Kaap
Voorstad
Bo-Kaap straattoneel
Bo-Kaap straattoneel
Bo-Kaap is in Cape Town
Bo-Kaap
Bo-Kaap
Koördinate: 33°55′15″S 18°24′55″O / 33.92083°S 18.41528°O / -33.92083; 18.41528
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Aangelê1760[1]
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
8001
Skakelkodes+27 (0)21

Die Bo-Kaap is 'n deel van Kaapstad in Suid-Afrika wat voorheen as die Maleierbuurt bekend gestaan het. Dit is aan die hange van Vlaeberg bo die middestad geleë en is die historiese sentrum van die Kaapse Maleierkultuur in Kaapstad. Die bevolking is ongeveer 6 000, van wie ongeveer 90% Moslem is.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search